James Arness

James Arness
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Arness (26 Mei 1923 – 3 Junie 2011) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951) en Them! (1954), en in die televisiereeks Gunsmoke (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy